15% Discount already included

Bid die Name van Jesus Afrikaans Boxed Cards

Gifts In Stock

R77.39

Product Code: 6006937167681


Description

Dit is maklik om ons geestelike fokus te verloor te midde van die gejaagdheid van die lewe. Vir sulke tye het ons ’n nuwe verstaan nodig van wie Jesus is en moet ons stil word by Hom.Bid die Name van Jesus Kaartjies help jou om teen jou eie pas die Name van Jesus te bid met die kort en kragtige gebede en bypassende teksverse. Terwyl jy nadink oor die 51 eienskappe van Jesus, sal jou fokus en hoop vernuwe word. Boksie met 51 volkleur-kaartjies, aan beide kante gedruk. Elke kaartjie het ’n Naa...