15% Discount already included

Die Kategismus vir Vandag (Sagteband)

Books In Stock

R25.22

Product Code: 9780638011203


Description

Deur die geskiedenis van die kerk heen het Christene versamelings vrae en antwoorde gebruik wat ontwerp is om gememoriseer te word om ander te leer wat die kernleerstellings van die Christelike geloof is. Tog vind baie hedendaagse gelowiges hierdie leerstellings lank en omslagtig. Soveel Christene smag na ’n eenvoudige, betroubare manier om die essensiële leerstellings van die Christelike geloof te leer. Die Kategismus vir Vandag bevat 52 vrae en antwoorde – een vir elke week van die jaar – o...