Geloof vir ’n Tyd soos Hierdie Bybelstudie (Sagteband)
Books
In Stock
R68.70
Product Code: 9780638011166
Description
“’n Liggaam wat nie asemhaal nie, is ’n lyk. So is geloof wat nie dade word nie, ook dood.” So verduidelik Jakobus 2:26 die kern van dié boek. Jakobus maak seker gelowiges wéét: Jou geloof is nie iets op papier of bloot ’n stel reëls nie. Dit lewe in jou en laat jou lewe.Johan Smit skets in Geloof vir ’n tyd soos hierdie ’n prentjie vir die hedendaagse leser van wie Jakobus was en hoe hy die Joodse Christene, wat in die tradisie van die Ou Testament grootgeword het, teen wettiesheid en vormgo...