Hosea – ’n Bybelstudie (Sagteband)
Books
In Stock
R68.70
Product Code: 9780638011210
Description
God se oordeel oor sonde is ’n realiteit, maar sy hartsbegeerte is dat elke mens gered sal word; daarom sal Hy nooit ophou om sy kinders te vermaan en na Hom terug te roep nie. En Hy doen dit vandag nog met ons. Deur die gebeure van Hosea sal hierdie feit vir moderne gelowiges duidelik word. Riekert Botha deel die boek Hosea in twee en bespreek eerstens God se aanklagte teen sy volk en dan God se beloftes van herstel. Gelowiges sal deur die 8 studies ontdek dat sonde nooit ’n onoorkombare uit...