15% Discount already included

A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)

Books In Stock

R21.74

Product Code: 1868296393


Description

Hierdie boekie vertel in breë trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ’n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op dié manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder. Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goei...