Wat Is die Evangelie? (Sagteband)
Books
In Stock
R51.30
Product Code: 9780638008845
Description
Baie mense dink omdat God goed is, sal Hy ons aanvaar solank ons goeie lewens lei. Maar die feit is dat niemand van ons goed genoeg is om onskuldig voor God te kan staan nie. Ons almal is sondig en verdien God se ewige straf. In Wat is die evangelie? verduidelik dr. R.C. Sproul die evangelie – God se goeie nuus vir sondaars soos ons. Ons kan onsself nie red van God se oordeel nie; daarom roep God ons om te vertrou op sy Seun, Jesus Christus, die enigste Een wat ons kan verlos op grond van sy ...