Hoe om Jou Gesin te Lei (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9780638010930
Description
Hoe om Jou Gesin te Lei, ’n Gids vir mans wat meer wil wees Hoe kan jy die koning, priester en profeet wees wat God jou gemaak het om te wees? Om ’n godvresende man en pa te wees, gaan nie oor een groot oomblik nie, dit gaan daaroor om elke dag daar te wees vir jou gesin. Hoe om jou gesin te lei is ’n kragtige gids vir mans wat hulle gesinne volgens Bybelse beginsels wil lei. Joel Beeke daag mans uit om die drie Bybelse ampte in hul gesinne uit te leef: om ’n profeet te wees wat leer, ’n prie...