Ukuqala Uhambo Zulu (Paperback)
Books
In Stock
R26.09
Product Code: 9781431616442
Description
Angus Buchan se gewilde evangelisasie-hulpmiddel, Begin die reis, is nou ook in Zulu beskikbaar onder die titel Ukuqala uhambo.In hierdie evangelisasie-hulpmiddel verduidelik Angus Buchan op ’n eenvoudige manier die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek fokus veral op: Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken. Groei in God: hoe om te groei in...