Lig van die Wêreld Jesus se Vriende Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638011043
Description
Is jy op soek na ’n aktiwiteitsboek met ’n Christelike tema vir jou kind? Kinders tussen 5 en 8 sal dit geniet om illustrasies in te kleur uit die animasiefliek Light of the World, asook baie ander prettige aktiwiteite te voltooi met Jesus se vriende as tema. Lig van die wêreld: Jesus se vriende inkleur- en aktiwiteitsboek bevat: 50 inkleurbladsye wat fokus op Jesus se vriende uit geliefde Bybelstories vind die pad hoe om te teken woordsoektogte soek die verskille Hierdie Christelike aktiwi...