Lig van die Wêreld Jesus se Wonderwerke Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638011036
Description
Is jy op soek na ’n aktiwiteitsboek met ’n Christelike tema vir jou laerskoolkind? Kinders tussen 5 en 8 sal dit geniet om illustrasies in te kleur uit die animasiefliek Light of the World, asook baie ander prettige aktiwiteite te voltooi met Jesus se wonderwerke as tema. Lig van die wêreld: Jesus se wonderwerke inkleur- en aktiwiteitsboek bevat: 50 inkleurbladsye wat fokus op Jesus se wonderwerke uit geliefde Bybelstories vind die pad hoe om te teken woordsoektogte soek die verskille Hierd...