Lig van die Wêreld Josia se Verhaal (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9780638011029
Description
In Lig van die wêreld: Josia se verhaal kan 5- tot 8-jariges leer oor Jesus se lewe deur die oë van ’n seuntjie, Josia. Terwyl Josia oplet wat Jesus doen, besef hy Jesus is iemand wat mense dien en hulle liefhet, en dat hy self niks hoef te doen sodat Jesus hom sal raaksien nie. Josia beleef ’n kragtige liefde en vriendskap wat hy nie gedink het moontlik is nie. Lig van die wêreld: Josia se verhaal bevat: Illustrasies uit die animasiefliek Light of the World: Josiah’s Story. Hoogtepunte van ...