15% Discount already included

Trek 'n Kruisie Deur Angs: Breek Los Van Die Greep Van Kommer En Stres (Sagteband)

Books In Stock

R26.09

Product Code: 9781949255188


Description

Angs neem baie vorme aan, dis dalk die vrees wat oor jou skouer loer, die paniek wat alewig aan jou sy blyk te wees of die wolk van bekommernis wat oor jou lewe hang. Vir baie mense is dit ’n reus wat hulle wysmaak dat hulle nooit, ooit weer ’n normale lewe gaan kan lei nie; ’n reus wat jou vasvang in ’n greep van duisternis en wanhoop.Jy kán egter losbreek en sonder angs lewe.Uit sy eerstehandse ervaring van die stryd teen angs, deel Pastoor Louie Giglio beide praktiese en geestelike wenke o...