15% Discount already included

Geskep om te Droom: Die 6 fases wat God gebruik vir geloofsgroei (Sagteband)

Books In Stock

R60.00

Product Code: 9780638008753


Description

God het ’n droom vir jou lewe – en in hierdie kort maar kragtige boek verduidelik topverkoper-outeur Rick Warren die proses wat God gebruik om sy droom vir jou te bewaarheid.Die Bybel is vol verhale van mense wie se Godgegewe drome ’n werklikheid geword het, maar wat almal eers deur die ses fases van geloof moes gaan. In Geskep om te droom help Rick Warren jou om te verstaan hoe God hierdie fases gebruik om jou nie net geestelik te help groei nie, maar ook die droom te bewaarheid wat Hy vir j...