Wanneer God Stil Is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed (Sagteband)
Books
In Stock
R164.35
Product Code: 9780638010053
Description
Het jy ook seer en wonder jy heimlik: “Hoe gaan ek hierdeur kom? Hoekom word my gebede nie beantwoord nie? Waar is God? Wanneer gaan my gebede beantwoord word?” Gebore uit die pyn van sy vrou se lewensbedreigende diagnose ondersoek Pete Greig die donker kant van gebed om aan die ander kant uit te kom met ’n boodskap van hoop, vertroosting en diepgaande Bybelse insig vir almal wat in stilte ly. Wanneer God stil is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed is ’n eerlike en diepgaande boek wa...