God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781431625918
Description
Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?Isak Burger vertel in God se wonderbaarlike genesingskrag 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word...