15% Discount already included

Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638008982


Description

Wanneer die uitdagings van die lewe ons platslaan, is dit juis dan wanneer ons besef hoe groot God se genade is en dat dit genoeg is om ons deur te dra. Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek is ’n versameling kragtige Bybelse beloftes geïnspireer deur die bekende lied “Amazing Grace”. Die verse in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus op God se onbeskryflike groot genade en is verdeel in byna 20 temas soos God se vertroosting, bemoediging, seën, krag en onverdiende liefde. ’n Skrifgebase...