Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9780638008395
Description
Wat gebeur nadat jy besef en aanvaar Jesus het jou inderdaad gekies? Wanneer ons aan Hom behoort, kry ons nie net ’n nuwe identiteit nie; ons word in ’n nuwe realiteit ingelei – een wat eg, kragtig en lewensveranderend is. Geseënd is julle is ’n interaktiewe Bybelstudie in 8 sessies vir individue of kleingroepe gebaseer op die tweede reeks van die aanlyn TV-reeks The Chosen. Hierdie studie stel beide die Ou en Nuwe Testament op ’n vars en verstaanbare manier bekend. Elke studie is gebaseer op...