15% Discount already included

Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9781431624928


Description

Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges.Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardi...