15% Discount already included

Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)

Books In Stock

R173.05

Product Code: 9781431623105


Description

Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.Behalwe ’n liefde vir die Woord s...