15% Discount already included

Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament (Sagteband)

Books In Stock

R138.26

Product Code: 9780638003512


Description

Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament ’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 30 klassieke verhale uit die Ou Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang! ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde v...