Noag Se Groot Boot - Eerste Lesers (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9780638010978
Description
Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek. Noag se groot boot vertel die verhaal van die groot vloed en die eerste reënboog oor met eenvoudige woorde en kort, boeiende sinne – net reg vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Noag se storie sal kinders herin...