Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie (Hardeband)
Books
In Stock
R155.65
Product Code: 9781991237811
Description
Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort NieIn hierdie prettige storieboek bevind 12 bekende Bybelfigure uit die Ou en Nuwe Testament hulself in die verkeerde storie saam met allerlei voorwerpe wat weggesteek is. Hierdie kleurvolle boek gaan ure se pret verskaf en kinders meer omtrent die Bybel leer. Elke storie handel oor 'n bekende karakter uit die Bybel soos Noag wat hulself op 'n onbekende plek, omring deur vreemde voorwerpe, bevind.Kenmerke sluit in: Nuwe k...