15% Discount already included

Beloftes van God In Moeilike Tye (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638008685


Description

Ons almal beleef soms moeilike tye wat ons sonder hoop en eensaam kan laat voel. Wanneer ons aan God en sy beloftes vashou, kan ons vrede vind te midde van die storms.Beloftes van God in moeilike tye is ’n versameling kragtige beloftes uit God se Woord wat jou herinner dat God ons deur moeilike tye sal dra en vir ons hoop vir die toekoms sal gee as ons op Hom vertrou. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus byvoorbeeld op wanneer jy alleen of bang is, hoop of troos nodig het, vo...