365 Dinge Wat Elke Man Moet Weet (Sagteband)
Books
In Stock
R25.22
Product Code: 9780638010824
Description
Elke man het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig.365 dinge wat elke man moet weet kombineer wysheid, insig en humor om mans te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in: Karakter, voorbeeld en integriteit Sukses en selfbeeld Finansies en besittings Jou werk Kommunikasie 365 dinge wat elke man moet weet is die ideale geskenk.