Die Bybel A-Z (Sagteband)
Books
In Stock
R520.87
Product Code: 9780638008708
Description
Die Bybel A-Z is ’n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z! Dit sluit die volgende in: ’n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel. Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure. Kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee. Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaags...