15% Discount already included

101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9780638009439


Description

Depressie is ’n algemene siekte wat sowat 280 miljoen mense wêreldwyd raak. Om depressief te wees, kan jou alleen, hooploos en ongeliefd laat voel. Maar jy kan vreugde en versterking vind in die wete dat God net ’n gebed ver is! In 101 Gebede vir donker dae sal jy hoop vind te midde van angs, depressie, vrees en uitbranding deur kosbare tyd saam met die Vader in gebed deur te bring. Die 101 kort en kragtige gebede tesame met die Skrifbeloftes sal jou help om jou gedagtes te verwoord terwyl jy...