15% Discount already included

Wie Is Ek? Aktiwiteitsboek (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638003208


Description

Wil jy hê jou 8- tot 12-jarige moet op ’n prettige manier meer oor die Bybel leer? Wie is ek? Aktiwiteitsboek bevat stories oor 50 bekende én onbekende Bybelkarakters uit die Ou en Nuwe Testament. ’n Kriptiese leidraad word vir elke karakter gegee, met ’n gekodeerde boodskap. Sodra die boodskap ontsluit is deur spesiale kodes te gebruik, kan kinders lees oor die karakter. Kinders sal groot pret hê deur voor te gee dat hulle speurders is wat die raaisels moet oplos om die geheim van die karakt...