Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 3 (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638010633
Description
Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos die verhaal van Samuel wat na God geluister het en Jesus se storie van die barmhartige Samaritaan. Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 3) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte en raaisels met geheime kodes in. Kinders sal ure lank besig bly t...