Mini-oordenkings: ’n Hart Vol Wysheid (Sagteband)

Boeke In Stock

R59.00

Product Code: 9780638011326


Description

Die lewe is vol onverwagte uitdagings en ontelbare geleenthede om God se genade te ervaar. Hy nooi ons elke dag om saam met Hom te stap, op sy leiding te vertrou en die wysheid te ontdek wat in sy teenwoordigheid gevind word. Die 180 dagstukke van Mini-oordenkings: ’n Hart vol wysheid moedig vroue aan om in hulle verhouding met God te groei en elke dag hoop, vrede en krag te vind. Met temas soos genade, dankbaarheid, liefde, gebed, vergifnis, vertroue en geestelike groei bemoedig hierdie oordenkings vroue om die lewe vanuit God se perspektief te sien en sy wysheid in elke omstandigheid te soek. Of dit aan die begin van die dag of tydens ’n rustige oomblik van nadenke gelees word, bied Mini-oordenkings: ’n Hart vol wysheid bemoediging om vroue te help om nader aan God te leef en elke dag met hernude doelgerigtheid en vreugde aan te pak. • 180 kort oordenkings vir vroue om God se wysheid en leiding in hul lewe te ervaar. • Handige sakpas-grootte. • 184 eenkleur-bladsye. • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: A Heart of Wisdom.



Discount Code