15% Discount already included

Begin Die Reis (Sagteband)

Books In Stock

R26.09

Product Code: 9781431610174


Description

Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.In Begin die reis sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op: Redding: wat dit beteken ...