2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Meisies - Sagteband

Dated In Stock

R86.09

Product Code: 9781997464761


Description

Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolmeisies ’n moet-hê. Die kenmerke sluit in: • Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening • Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad • Suid-Afrika se volkslied • Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers • 210 x 142 mm, sagteband



Discount Code