2027 Dagboek - Dagbeplanner - Wees Stil en Weet - Ringbind

Dated In Stock

R86.09

Product Code: 9780638010695


Description

Die Wees Stil en Weet Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge. Hierdie dagbeplanner bied die volgende: • Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027 • ’n Kalender vir 2027 en 2028 • ’n Lys openbare vakansiedae • ’n Inspirerende teksvers vir elke week • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas • 118 eenkleur-bladsye



Discount Code