2027 Dagboek - Dagbeplanner - Niks Is Onmoontlik vir God Nie - Ringbind
Dated
In Stock
R86.09
Product Code: 9780638010725
Description
Die Niks Is Onmoontlik vir God Nie Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge. Hierdie dagbeplanner bied die volgende: • Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027 • ’n Kalender vir 2027 en 2028 • ’n Lys openbare vakansiedae • ’n Inspirerende teksvers vir elke week • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas • 118 eenkleur-bladsye