Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 2 (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638010497
Description
Bybelstories met prettige aktiwiteite Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van Josef en sy 11 broers, en die storie van die keer toe Jesus meer as 5 000 mense gevoed het met net 2 vissies en 5 broodjies! Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 2) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies i...