15% Discount already included

Jesus Maak Harte Heel (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638003345


Description

Ouers probeer hul kinders dikwels beskerm teen die seerkry in die wêreld, maar ons kan hulle nie teen alles beskerm nie. Kinders sal steeds seerkry en hartseer ervaar, maar ons kan hulle wel leer om vas te hou aan die waarheid van die Woord van God. Jesus maak harte heel maak die deur oop vir ’n gesprek oor hoe kinders kan reageer op die manier waarop die duisternis dit wat hulle oor hulleself en God glo, sal aanval. Die Bybelwaarhede in hierdie boek kan help om kinders se harte te beskerm te...