Anderkant die Duisternis (Hardeband)
Books
In Stock
R173.04
Product Code: 9780638010022
Description
Die pad van rou ná die verlies van ’n geliefde kan die ontstellendste en eensaamste ervaring wees wat jy nog ooit beleef het. In sulke tye is dit normaal om te wens vir ’n lewe anderkant jou hartseer. Sommige dae voel die blye weersiens so naby. Maar ander dae onthul ons verdriet die groot afstand tussen waar ons nou is en waar ons wens om te wees. Kom in Anderkant die duisternis saam met topverkoper-outeur Clarissa Moll op ’n 40 dae reis deur jou rousmart – en ontdek die liefdevolle teenwoor...