15% Discount already included

My KrapBybel: God Skep die Wêreld (Ringbind)

Books In Stock

R138.26

Product Code: 9780638009941


Description

Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!In My KrapBybel: God skep die wêreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders le...