Ou en Nuwe Testament Vol 1: Verf-en-Soek Bybelstories (Ringbind)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781776477357
Description
Verf die prentjies weer en weer3- tot 6-jariges sal speel-speel meer leer oor bekende verhale uit die Bybel terwyl hulle die bladsye met water verf en interessante inligting ontdek. Verf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1 is ’n unieke interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges. Dit bevat 5 bekende Bybelverhale: God skep die wêreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander...