15% Discount already included

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

Books In Stock

R494.78

Product Code: 9781431620197


Description

Reis saam na eerste-eeuse Rome en ontdek hoekom hierdie klassieke reeks miljoene lesers oor die wêreld heen geïnspireer het. Die drie boeke in die Merk van die Leeu-reeks word as ’n spesiale geskenkstel aangebied. ’n Stem in die wind is die eerste boek in die reeks. Dit vertel die verhaal van Hadassa, ’n jong Joodse meisie wat as slaaf weggevoer is, maar steeds vashou aan haar geloof in God. Al voel sy verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman, word Hadassa ’n baken van hoop e...