God Se Beloftes Van Hoop En Herstel (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9781431624942
Description
God se beloftes van hoop en herstel ondersoek meer as 110 Skrifaanhalings wat spreek van God se omgee vir sy kinders en sy almag om te genees. Dit fokus op: Genesing by God se mense in die Ou Testament Genesende wysheid in die poëtiese en wysheidsboeke Genesende wysheid in die profeteboeke Jesus, die groot Geneser Genesing onder Jesus se volgelinge Finale en permanente genesing Woorde van hoop, oproep tot gebed Laat God se trou en omgee vir alle mense, soos duidelik word in sy Woord, jou be...