15% Discount already included

Beloftes van God vir Ma's (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638008876


Description

Kinders is die grootste seën, maar om ’n ma te wees, het vele uitdagings en kan uitputtend en stresvol wees. Daarom moet jy elke dag vashou aan die waarheid dat God elke oomblik by jou is.Beloftes van God vir ma’s is ’n versameling bemoedigende beloftes uit die Bybel spesiaal vir ma’s om jou te inspireer, wysheid te gee en te verseker van God se teenwoordigheid. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie sal jou lei in tye wanneer jy wonder wat die beste vir jou gesin is, wanneer jy oorw...