15% Discount already included

Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 1 (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638003307


Description

Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel. Daar is soveel interessante getalle wat kinders in die Bybel kan ontdek: God het die wêreld in 6 dae gemaak. Daar is 2 van elke soort dier in die ark in. Jesus het op die 3de dag uit die dood opgestaan. Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 1) nooi 5- tot 8-jariges om 6 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteit...