Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9781991237187
Description
In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om al die seëninge uit te ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi. Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy: agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is nie 'n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit die seëninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien groter dank...