15% Discount already included

Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Vertroosting en Vrede (Sagteband)

Books In Stock

R33.91

Product Code: 9781991237859


Description

In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir vertroosting & vrede neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om vrede in sy teenwoordigheid te vind en verkwik te word. Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy: jou hart voor God kan uitstort leer om God werklik te vertrou vertroosting vind leer om jou wêreldse bekommernisse te vergeet ontspan in God se teenwoordigheid vrede ervaar God se teenwoordigheid kan geniet Kenmerke: 152 mm x 107 mm, sagteband 10-punt lettergrootte