15% Discount already included

’n Sterk Man Is Wys: 30 Dagstukke oor die Boek Spreuke (Sagteband)

Books In Stock

R77.39

Product Code: 9780638010039


Description

Daar word soveel druk op mans geplaas om sterk, wyse leiers en liefdevolle gesinsmans te wees. Daar is versoekings om elke draai en elke nuwe dekade bring nuwe uitdagings mee. Tog is die waarhede van die Skrif vandag nog geldig, en bied die wysheid van die Spreukeboek vir mans onontbeerlike raad en leiding om goddelike mans, eggenote en pa’s te wees. Elkeen van die 30 kort en kragtige dagstukke in ’n Sterk man is wys fokus op ’n gedeelte uit Spreuke, met ’n oordenking, vraag vir nadenke, prak...