15% Discount already included

Die Krag van ’n Biddende Ouer Gebedeboek (Sagteband)

Books In Stock

R33.91

Product Code: 9780638011135


Description

Ouers kan ’n verskil maak in hulle kinders se elkedagse lewe terwyl hulle bid dat God se beste en wonderlikste beloftes vir hulle waar sal word. 60 gebede uit die pen van topverkoper-outeur Stormie Omartian sal lesers vertroue gee in hulle ouerskapsvaardighede terwyl hulle ontdek hoe om op ’n dinamiese manier vir hulle kinders te bid. Elke gebed omvat ’n spesifieke aspek van die kind se lewe – liefde en beskerming, goeie gesinsverhoudings, godvresende vriende, ’n intieme verhouding met God, e...