15% Discount already included

Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9781431626823


Description

Besef jy regtig hoe waar die woorde “wat jy dink, bepaal wie jy is” is? Die mens se brein is ’n fassinerende orgaan wat ons lewe kan verander en groei. In Verander jou kop, verander jou lewe wys Stephan Joubert aan die hand van die jongste navorsing oor die brein: mans en vroue verskil inderdaad van mekaar kreatiwiteit neem nie af soos jy ouer word nie negatiewe omstandighede is sleg vir jou brein jou brein is in staat om deurlopend nuwe, beter paadjies te lê en vele meer Navorsing toon ook...