Noag Se Wonderlike Ark: Verf-en-Soek Bybelstories (Ringbind)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781776477371
Description
Verf die prentjies weer en weerWaar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf. Verf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark is ’n unieke interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die reënboog vir God se kinders beteken. Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderh...