77 Bybelbeloftes Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638009453
Description
Plant die saadjies van die Skrif op ’n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kinders se hart! 77 Bybelbeloftes wat elke kind moet ken sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit die Skrif op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte ...