Mini-Oordenkings Om God Te Ken: Vir Kinders (Sagteband)
Books
In Stock
R51.30
Product Code: 9780638008593
Description
Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas én om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hierin nie – God is elke tree van die pad by hulle! Mini-oordenkings: Om God te ken vir kinders sal meisies en seuns tussen 8 en 12 jaar lei om God se liefde, trou en beskerming in moeilike tye te ontdek en te leer hoe gehoorsaamheid aan Hom kan lei tot moed en selfvertroue. Die 180 kort oordenking...